Hoërskool

Bekendstelling

Skoolure
Graad 8-11
Maandag tot Donderdag: 07.30 – 14.15
Vrydag: 07.30 – 14.15
Graad 12
Maandag tot Donderdag: 07.30 – 15.00
Vrydag: 07.30 – 14.15
Pretdae
Geesweek
Vrugtefees en sokkie
Damesoggend
Kaskardag met gaskunstenaars
Matriekafskeid

Akademie

Hoërskool Vakkeuses
Vakkeuse-aansoekvorms sal in voorafgaande grade aan leerders beskikbaar gestel word.
Let wel: ‘n Agste vak word slegs toegelaat indien ‘n leerder ‘n gemiddelde prestasie van minstens 80% behaal in graad 9. Addisionele vakke MOET reeds in graad 10 geneem word en kan nie later in graad 11/12 geneem word nie.

Toelating tot B-studie: Ja
Keuse-vakke
Let wel: die opsie vir vakke met ‘n * gemerk hang van huidige klasgroottes in die vakgroep af.

• Geen vakveranderinge mag na Februarie in graad 11 gemaak word nie.
• ‘n Vak sal slegs aangebied word indien getalle en personeelbepalings dit toelaat.
• Vakkeuses soos wat aanbeveel word op die aanlegtoetse, word hoogs aanbeveel.
• Indien daar te min leerders is wat ‘n vak in ‘n vakgroep kies, behou die skool die reg om veranderinge aan die vakgroepe aan te bring.
Verpligte Vakke
AFRHL 
Afrikaans Huistaal*
ENGFAL
Engels Eerste Addisionele Taal*
LIFO
Lewensoriëntering
Keuse-vakke
Vakgroep 1
MATH
Wiskunde (60% vir Gr 9 wiskunde)
MLIT
Wiskundige Geletterdheid
Vakgroep 2
PHSC
Fisiese Wetenskap (slegs met Wiskunde)
DRMA
Dramatiese Kuns
GEOG
Geografie
CATN
Rekenaartoepassingstegnologie*
Vakgroep 3
ACCN
Rekeningkunde
TRSM
Toerisme*
GRDS
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Vakgroep 4
BSTD
Besigheidstudies
LFSC
Lewenswetenskap
HOSP
Gasvryheidstudies*
Verpligte Vakke
AFRHL 
Afrikaans Huistaal*
ENGFAL
Engels Eerste Addisionele Taal*
LIFO
Lewensoriëntering
Keuse-vakke
Vakgroep 1
MATH
Wiskunde (60% vir Gr 9 wiskunde)
MLIT
Wiskundige Geletterdheid
Vakgroep 2
PHSC
Fisiese Wetenskap (slegs met Wiskunde)
DRMA
Dramatiese Kuns
GEOG
Geografie
CATN
Rekenaartoepassingstegnologie*
Vakgroep 3
ACCN
Rekeningkunde
TRSM
Toerisme*
GRDS
Ingenieursgrafika en -ontwerp
CATN
Rekenaartoepassingstegnologie
Vakgroep 4
BSTD
Besigheidstudies
LFSC
Lewenswetenskap
HOSP
Gasvryheidstudies*
TRSM
Toerisme
Verpligte Vakke
AFRHL 
Afrikaans Huistaal*
ENGFA
Engels Eerste Addisionele Taal*
LIFE
Lewensoriëntering
Keuse-vakke
Vakgroep 1
MATH
Wiskunde (60% vir Gr 9 wiskunde)
MLIT
Wiskundige Geletterdheid
Vakgroep 2
PHSC
Fisiese Wetenskap (slegs met Wiskunde)
DRMA
Dramatiese Kuns
GEOG
Geografie
CATN
Rekenaartoepassingstegnologie*
Vakgroep 3
ACCN
Rekeningkunde
TRSM
Toerisme
GRDS
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Vakgroep 4
BSTD
Besigheidstudies
LFSC
Lewenswetenskap
HOSP
Gasvryheidstudies
HIST
Geskiedenis

Kultuur

Meer inligting sal vroeg in 2025 gepubliseer word.

Sport

Netbal
Kwartale: 1, 2, 3
Afrigters:
O/14 & O/15 Mev. Pretorius
O/16 Me W Ballack
1e & 2e Span Me van Wyk
Oefentye: Dinsdae en Donderdae 14:30 – 16:00, sommige Woensdae
Organiseerder: Me van Wyk
Rugby
Kwartale: 1, 2
Afrigter:
O/14 & O/15 Mnr van Wyk
Oefentye: Dinsdae en Donderdae 14:30 – 16:00, sommige Woensdae
Organiseerder: Mnr Hartman

Afrigter:
1e & 2e Span Mnr Verwey
Oefentye: Dinsdae en Donderdae 15.30 – 17:00
Organiseerder: Mnr Verwey
Rugby 7’s
Kwartale: 3, 4
Afrigter: Mnr Verwey
Oefentye: Dinsdae en Donderdae 15.30 – 17:00
Organiseerder: Mnr Verwey
Swem
Kwartale: 1
Afrigter: Me Oosthuizen en Mnr Van Rooyen
Oefentye: Dinsdae en Donderdae 15.30 – 17:00
Organiseerder: Me Oosthuizen en Mnr Van Rooyen
Atletiek
Kwartale: 1, 3
Afrigter: Me van Wyk
Oefentye: Maandae en Woensdae 14.30 – 15.30
Organiseerder: Me van Wyk
Tennis
Kwartale: 1
Afrigter: Me Botha
Oefentye: Dinsdae en Donderdae
Organiseerder: Me Botha
Skaak
Kwartale: 2
Afrigter: Me van As
Oefentye: Dinsdae en Donderdae tydens pouses
Organiseerder: Me van As
Krieket
Kwartale: 1, 3, 4
Afrigter: Mnr Fibiger
O/14 & O/15
1e & 2e Span
Oefentye: Maandae en Donderdae 14:30 – 15:30
Organiseerder: Mnr Fibiger
Hokkie
Kwartale: 1, 2
Afrigter: Mnr Fibiger
Oefentye: Maandae en Donderdae 14:30 – 16:00
Organiseerder: Mnr Fibiger
Landloop
Kwartale: 2, 3
Afrigter: Me Potgieter
Oefentye: Maandae en Woensdae 14:30 – 15:30
Organiseerder: Me Potgieter

Gedragskode en Kleredrag

Die primêre doel van die gedragskode en kleredragreëls is om die regte van leerders en opvoeders te beskerm en 'n positiewe leeromgewing te skep. Nakoming van die kleredragreëls skep 'n gevoel van samehorigheid en dra die beeld van Kuswag Skool uit.

Elke leerder en sy/haar ouer/s en/of voog/de ontvang die gedragskode by inskrywing.
U kan die dokument ook aflaai deur op die GEDRAGSKODE skakel hieronder te klik.