Skoolfonds 2024

Tydens ‘n Begrotingsvergadering gehou op 5 November 2024 is ‘n voorstel aanvaar dat die jaarlikse skoolgelde vir die 2025 skooljaar as volg sal wees:

Aanvangsbedrag

Eerste dag van kwartaal: R2850.00 — sluit Tassie in
+ 10 paaiemente van:

Opsie 1: 06:45 – 12:00 R2000.00 per maand, betaalbaar begin Februarie — R22,850.00 per jaar
Opsie 2: 06:45 – 14:00 R2280.00 per maand, betaalbaar begin Februarie — R25,650.00 per jaar
Opsie 3: 06:45 – 17:00 R2850.00 per maand, betaalbaar begin Februarie — R31,350.00 per jaar

Let Wel: Vakansiesorgfooie word ingesluit by Opsie 3 (slegs leerders wat by die Nasorg ingeskryf is mag van vakansiesorg gebruik maak)

Ons doen ‘n beroep op u as ouers dat nadat u die geskikte opsie gekies het, u by die tye sal hou en u kind nie later as die gegewe tyd sal kom afhaal nie.

Betalings hiervan is onderhewing aan die volgende bepalings en voorwaardes:

  • Beide die vader en moeder en waar van toepassing, enige voog van elke leerling is aanspreeklik, gesamentlik en afsonderlik, vir betaling van skoolgelde.
  • Skoolgelde is verpligtend en vooruitbetaalbaar voor die 5de van elke maand.
Neem asseblief kennis dat die Finansiële kantoor reeds vanaf 9 Januarie 2025 oop sal wees.
Dankie vir u samewerking in hierdie verband.
Kuswag ontvang ‘n klein subsidie (±R301 per leerder per jaar), die skoolgeboue en ‘n beperkte hoeveelheid onderwysers vanaf die staat. In 2025 moet ±75% van die fondse om essensiële bedryfsuitgawes by Kuswag Skool te dek, van skoolfonds af kom. Dit is daarom van kardinale belang dat elke ouer hulle verpligtinge ten opsigte van skoolfonds nakom.

In 2024 het ±26% van Kuswag-ouers versuim om hul skoolfonds-verpligtinge na te kom en is vir invordering oorhandig. Wanbetalende ouers plaas groot finansiële druk op ouers wat hulle skoolfonds-verpligtinge nakom en op die skool, wat afhanklik is van skoolfonds om die kwaliteit van onderrig en fasiliteite te handhaaf.

Tydens ‘n onlangse Begrotingsvergadering is die 2025 begroting en die volgende resolusies goedgekeur:

1. Die jaarlikse skoolgelde vir die 2025 skooljaar sal R32 365 per leerder beloop en is ten volle betaalbaar op die eerste skooldag van die skooljaar. Die jaarlikse skoolfonds sluit deposito’s op die handboeke uit.
2. Ouers kan aansoek doen om afbetaling van skoolfonds of aansoek doen vir vrystelling van skoolfonds (in terme van die regulasies van die SASW).
3. Tensy daar aansoek gedoen is om vrystelling moet alle ouers, voor of op die eerste skooldag van die 2025 skooljaar, ‘n minimum betaling van R3 365 per leerder maak.
4. ‘n Korting van 5% word toegestaan as die jaarlikse skoolfonds teen 28 Februarie 2025 ten volle betaal is en ouers wat drie of meer leerders gelyktydig by Kuswag Skool ingeskryf het, kwalifiseer vanaf die derde leerder vir ‘n 50% korting.

Opsomming

R32 365.00 (Per leerder)
R16 182.50 (3de Leerder)
Aanvangsbedrag (eerste dag van kwartaal)
R 3 365
10 paaiemente van R2 900 per maand
R29 000
Volle bedrag betaalbaar in 2025
R32 365
Betaling voor 28 Februarie 2025 bied ‘n korting van 5% (R1 618.25)
R30 746.75
Aanvangsbedrag (eerste dag van kwartaal)
R 3 365
10 paaiemente van
R2 900 per maand
R29 000
Volle bedrag betaalbaar in 2025
R32 365
Betaling voor 28 Februarie 2025 bied ‘n korting van 5%
(R1 618.25)
R30 746.75
Navrae: Tess Smith
tsmith@kuswag.co.za
031 903 5470

Tab Content

This is a basic text element.

Tab Content

This is a basic text element.

Tab Content

This is a basic text element.

Tab Content

This is a basic text element.

2025 Handboekfooi en Afrolpakkette

Graad 1 – 3
Die pakketprys hieronder sluit vir al 3 grade die volgende in:
Skryfbehoeftes
Kunspakket
Afrolpakket

Bykomend ingesluit in Graad 1
Legkaarte
Kuswag Skooltas

Bykomend ingesluit in Graad 2
Biblioteek boeksak
Woordeboek
Pakketprys
Graad 1
R1100
Graad 2
R720
Graad 3
R790
Addisionele Skryfbehoeftes
Graad 4 – 9
'n Eenmalige Handboekfooi van R450* word in Graad 4 gehef, of in die eerste jaar van inskrywing by Kuswag Skool na Graad 4.

Dié fooi rol oor van jaar tot jaar. Hierdie fooi dek slytasie en vervanging van handboeke.
Wanneer ‘n leerder die skool verlaat, en nadat die volledige skoolrekening gekonsolideer is, sal ‘n gedeeltelike kontantvergunning van R200 uitbetaal word.

Blits Afrikaans Taalboek
R110* bykomend vir nuwe leerders in Graad 7
R165* bykomend vir nuwe leerders in Graad 9, 10, 11 of 12

Graad 4
R370 + R450* = R820
Graad 5
R440 + R450* = R890
Graad 6
R420 + R450* = R870
Graad 7
R385 + R450* = R835 (+R110* vir nuwe leerders)
Graad 8
R650 + R450* = R1100
Graad 9
R385 + R450* = R845 (+R165* vir nuwe leerders)
Addisionele Skryfbehoeftes Graad 4 – 9
Graad 10 – 12
Vakkeuse-fooie word hieronder per vak en per graad aangedui.
Addisionele Skryfbehoeftes Graad 10 – 12
Vakkeuse-fooie
Verpligte Vakke
R 0
Afrikaans Huistaal
R 103
Engels Eerste Addisionele Taal
R 85
Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid: Eksamenhulp
Keusevakke
R 135
Besigheidstudies (Nuut)
R 0
Besigheidstudies (2de handse boek – beperkte beskikbaarheid)
R 32
Fisiese Wetenskap
R 240
Rekeningkunde
R 200
Computer Applications Technology (huurfooi)
R 0
Drama
R 0
Geografie
R 560
Gasvryheidstudies
Graad 10
Vakkeuse bedrag + R450* + R165*
Verpligte Vakke
R 37
Afrikaans Huistaal
R 168
Engels Eerste Addisionele Taal
R 85
Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid: Eksamenhulp
Keusevakke
R 160
Besigheidstudies (Nuut)
R 0
Besigheidstudies (2de handse boek – beperkte beskikbaarheid)
R 27
Fisiese Wetenskap
R 240
Rekeningkunde
R 200
Computer Applications Technology (huurfooi)
R 0
Drama
R 0
Geografie
R 465
Gasvryheidstudies
Graad 11
Vakkeuse bedrag + R450* + R165*
Verpligte Vakke
R 135
Afrikaans Huistaal
R 154
Engels Eerste Addisionele Taal
R 85
Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid: Eksamenhulp
Keusevakke
R 180
Besigheidstudies (Nuut)
R 0
Besigheidstudies (2de handse boek – beperkte beskikbaarheid)
R 43
Fisiese Wetenskap
R 240
Rekeningkunde
R 200
Computer Applications Technology (huurfooi)
R 32
Drama
R 257
Geografie
R 465
Gasvryheidstudies
Graad 12
Vakkeuse bedrag + R450* + R165*

Klereverskaffers

The Tailor
Winkel 7A Toti Mall
Beach Road
Amanzimtoti
Tye: 08:30 – 17:00
031 903 8238
Tweedehandse klere
Kuswag Klerebank
Kuswag Skool
Kontak Me. Pohl: 031 903 5434
Tye: Maandae, Woensdae, Vrydae 07:00 – 11:00
Uitstapdrag
Beskikbaar by Kuswag Skool
Bestellings:
Hoërskool: Me. E. Beukes
Laerskool: Me. Y. van der Nest
Kuswag pette
Beskikbaar by die Finansies-kantoor

Nasorg

2025
Nasorgtye: 12:00 – 17:00
Huiswerk word gedoen en nagesien.
Nasorgfooie
Halfdag tot 15:00
R410.00 per maand x 11 maande = R4510.00 per jaar
Eerste bedrag van R410.00 betaalbaar voor/op 15 Januarie 2025
10 Paaiemente van R410.00 maandeliks betaalbaar vanaf 1 Feb 2025 tot 1 Nov 2025

Voldag tot 17:00
R760.00 per maand x 11 maande = R8360.00 per jaar
Eerste bedrag van R760.00 betaalbaar voor/op 15 Januarie 2025
10 Paaiemente van R760.00 maandeliks betaalbaar vanaf 1 Feb 2025 tot 1 Nov 2025

Betalings hiervan is onderhewig aan die volgende bepalings/voorwaardes:
Beide die vader en moeder en waar van toepassing, enige voog van elke leerling is aanspreeklik, gesamentlik en afsonderlik, vir betaling van Nasorggelde.

Nasorggelde is vooruitbetaalbaar voor/op die 7de van elke maand.

Indien u nie voor/op die 7de betaal nie, word u rekening as agterstallig beskou en sal
• u kind nie verder by Nasorg toegelaat word nie
• u oorhandig word aan prokureurs om agterstallige gelde in te vorder
• uself verantwoordelik gehou word vir invorderingskostes, insluitend prokureursfooie.

U samewerking in die verband sal baie waardeer word.
Persone betrokke by ons nasorg
Graad 1 Eldre Mathee
Graad 2 Melanie Jansen v Rensburg (Nasorg onderhoof)
Graad 3 – 9: Barbie Grobler

Nasorghoof:
Barbie Grobler
0746277756
Vakansiesorg
Voldaglede: Vakansiesorg is ingesluit in voldag fooie
Halfdaglede: ‘n Fooi van R85.00 ekstra is betaalbaar

Vakansiesorg tye: 07:00 – 17:15

Bank Besonderhede

Kuswag Skool
Eerste Nasionale Bank (FNB)
Takkode: 220127 (Amanzimtoti)
Rekeningnommer: 50921288847
U verwysingsnommer: Skoolfondsrekeningnommer (KKA-nommer soos op u staat)

Vorms vir debietorder-aansoeke en sportversekering kan by die skool afgehaal word.
Navrae:
Me. Tess Smith
031 903 5434
tsmith@kuswag.co.za