Skoolbestuur
Die skoolbestuur van Kuswag Skool bestaan uit die skoolhoof, hoër- en laerskool adjunkhoofde en departementshoofde, asook die junior primêre departementshoofde.
Skoolhoof: Mnr. Martin Prinsloo
Hoërskool
Hoërskool Adjunkhoof: Me. Sariana Smit
Hoërskool Departementshoofde
Me. Z. Botha
Mnr D. Fibiger
Me. L. Oosthuizen
Mnr. H. van Rooyen
Me. S. van Wyk
Laerskool
Laerskool Adjunkhoof: Me. Yvette Van Der Nest
Laerskool Departementshoofde
Graad 7 Mnr. M. Bigaignon
Graad 6 Me. R. Swanepoel
Laerskool Graadhoofde
Graad 5 Me. Z. Kropff
Graad 4 Me. S. Groenewald
Junior Primêr
Grondslagfase Departementshoof: Me. Amanda Mcleod
Grondslagfase Graadhoofde
Graad 3 Me. L. Terblanche
Graad 2 Me. S. van Rooyen
Graad 1 Me. W. du Plessis